Results 1 to 9 of 9

Thread: Skoksyfers : Kinders en HIV

  1. #1

    Skoksyfers : Kinders en HIV

    Wat op dees aarde gaan in die land se skole aan ?

    http://afrikaans.news24.com/Suid-Afr...t-MIV-20130314

    Skoksyfers: Byna derde van skoolmeisies het MIV

    2013-03-14 09:00












    Johannesburg Ė Minstens 28% van skoolmeisies in Suid-Afrika het MIV terwyl slegs 4% van skoolseuns met diť virus besmet is, het die Sowetan Donderdag berig.

    Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het die syfers by Woensdag by 'n vergadering van die Nasionale Raad van Provinsies in Carolina, Mpumalanga, vrygestel.

    "Dit is duidelik dat dit nie jong seuns is wat met hierdie meisies slaap nie. Dit is ouer mans. Ons moet standpunt inneem teen vroetelpappies [sugar daddies] want dit is hulle wat ons kinders verwoes," het Motsoaledi gesÍ.

    Hy het bygevoeg dat 94 000 skoolmeisies in 2011 swanger was.

    "Sowat 77 000 meisies het aborsies by openbare fasiliteite gehad. Ons kan nie meer so lewe nie. Dit moet einde kry."

    Sommige van die meisies wat swanger geword het Ė en positief getoets het vir MIV Ė was tussen die ouderdom van 10 en 14 jaar oud.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ongeag die MIV-syfers, glo ek nie mense besef naastenby wat seks werklik op neerkom nie. Dis sommer net iets wat mens mee kan speel, is die boodskap wat die wÍreld ingestuur word. Dis egter iets wat heilig is en so onteer die mens hulself op 'n skaal wat ek glo nie enige mens werklik kan peil nie. Dit moet iets angswekkend wees as mens net probeer om te dink hoe hierdie skaal 'n gewig het, wat nooit weer in hierdie wÍreld, in balans gaan kom nie...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    16,412
    Blog Entries
    10

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ongelukkig het seks 'n "currency" geword
    Dit "koop" aanvaarding en dwelms.....
    "Don't tell me that you are still a 'virgin' " is deesdae deel van Groepsdruk!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #4
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    335

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ek dink mense wat dit so ligtelik opneem het nog nie gesien hoe 'aids' lewens verwoes nie Dit is baie hartseer as jy sien hoe in die verloop van die siekte mens se liggaam agter uitgaan en dit is baie erg vir die familie ook.Mense wat losbandige lewe voorstaan wil nie erken dat dit net so aftakelend van die mens self is nie ,maar sal dit nooit erken nie.

  5. #5

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ek stem saam met julle, die probleem is nie wie kondome gebruik en wie nie, maar dat seks so algemeen en "goedkoop" soos asemhaal geraak het.

  6. #6
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    603
    Blog Entries
    4

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    En steeds wonder ek hoekom skok so iets mense steeds... Seks op skool is nie meer iets snaaks nie. Dit is 'n baie groot probleem by universiteite ook. Kinders verstaan nie watter groot impak dit op hulle het nie. Dit is daai hele ding van http://en.wikipedia.org/wiki/Aleister_Crowley van do what thou wilt... http://en.wikipedia.org/wiki/Thelema

    Ons lewe mos nie meer vir 'n God nie, maar net vir ons genot en wat vir ons wel en tot voordeel staan om ons roem en aansien.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  7. #7

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    En steeds wonder ek hoekom skok so iets mense steeds... .


    Laat ek vir jou die redes vir die skok verduidelik Francois, dan wonder jy ook nie meer nie :

    HIV/VIGS blyk selfs 'n groter probleem te wees as wat ons tot dusver besef het.

    As 'n derde van skoolmeisies nou al VIGS het, wat beteken dit vir VIGS syfers in die toekoms ? Jy moet verstaan dat die syfers slegs kan afneem as besmette mense vinniger sterf as wat daar nuwe besmettings is, wat nie gaan gebeur nie.
    Dit beteken dat, in ag genome met dit wat ons nou weet van die hoeveelheid jong kinders wat reeds HIV positief is, en nie sommer vinnig gaan verdwyn nie, die syfers eksponensieel gaan toeneem. (Hierdie mense gaan tog nie ophou rondslaap of nou gesond raak nie)

    Dit beteken noodwendig dat 'n derde nou, die helfte gaan raak oor 'n ruk, en dan twee derdes, ensovoorts, totdat hierdie syfers net so weerspieel gaan word in die land se "ouer" populasie. Die maatskaplike, sosiale en ekonomiese kwessies wat uit so situasie gaan voortspruit sal absoluut vernietigend wees vir Suid Afrika, en gaan almal beinvloed, of jy dit so wil hÍ of nie, ongeag van jou HIV status.

  8. #8
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    603
    Blog Entries
    4

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ek verstaan steeds nie hoekom dit 'n skok is nie.

    Kyk om ons. Kyk hoe leef mense, kyk wat wys die TV, kyk wat is in die media. Lust seks en porno beelde is rondom ons. Ons word so vergemaklik met seks dat dit nie eens snaaks is nie.

    En op die HIV syfer... Is nie nuus nie. Dink SA is steeds tops met HIV besmette mense.
    2012 was daar 'n beraamde 5,600,000 mense in SA met VIGS, en meeste van daai mense glo steeds nie dat VIGS deur seks oorgedra word nie. Ek weet self van mense wat saam met als probeer slaap omdat hy/sy HIV+ is.
    En dit is mos die in ding op skool om 'n suiker pappa te he, so dat so baie kinders op skool VIGS het, is nie eens snaaks of 'n skok vir my nie.

    As mens met kinders begin praat en werk, kom die waarheid uit, en op skool is seks cool. As jy saam iemand slaap is jy cool. En om beskerming te gebruik is nie cool nie. En die seun sal mos uit trek as dit tot daar kom.

    Ek dink die groot ding is mens moet by die huis begin en die kind van kinds dae af reg leer... En dit nie in iemand anders se hande laat nie.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  9. #9
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria.South Africa
    Posts
    335

    Re: Skoksyfers : Kinders en HIV

    Ek dink dit is hoogtyd dat kinders bewus gemaak word van wat 'n mens alles kan opdoen buiten vigs.Los gedrag lei tot skade aan jou mens wees.Al die ander wil ek nie grafies oor skryf nie omdat as mens iemand in die mediese beroep dit baie beter kan verduidelik.In die eerste jaar van my opleiding het ons heel dikwels 'n jong meisie in die saal gehad.Haar pa het tydens die ww11 sifilis opgedoen en die meisie was verstandelik gestrem,sy het hart probleme gehad en haar tande was 'gepunt'en nie soos normale tande lyk nie.Na al die jare dink ek nog steeds met 'n seer hart aan haar.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. InseŽn van kinders
    By Kalahari in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 122
    Last Post: Jul 8th 2014, 12:37 PM
  2. Die onskuld van kinders.
    By protea in forum Alles en nog wat
    Replies: 1
    Last Post: Jun 8th 2012, 05:28 AM
  3. Bid vir kinders
    By Willem in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 58
    Last Post: Oct 6th 2011, 11:31 AM
  4. Hoe dissiplineer jy jou kinders?
    By Lanie in forum Families vir Christus
    Replies: 25
    Last Post: Mar 1st 2011, 08:36 AM
  5. Jou kinders en Halloween???
    By Francois Marais in forum Families vir Christus
    Replies: 20
    Last Post: Oct 22nd 2010, 07:40 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •