Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 18 of 18

Thread: 'n "Kerk" op die dwaalweg van misleiding.

  1. #16
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,631

    Re: 'n "Kerk" op die dwaalweg van misleiding.

    David,

    Die eerlike waarheid oor denominasies in die algemeen, is dat almal van hulle, elke liewe een, die waarheid verarm. As jy byvoorbeeld 'n dispensasionele kaart oor die eindtye as absolute waarheid wat profesie betref teen 'n muur behang, verarm jy die waarheid en so ook presies dieselfde met hierdie belydenisse wat jy reeds uitgewys het. Dit is nie uniek aan die NGK nie, maar is 'n algemene verskynsel oor die hele spektrum waar denominasies meesal boksies vir die waarheid skep...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  2. #17
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,916

    Re: 'n "Kerk" op die dwaalweg van misleiding.

    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    David,
    Die eerlike waarheid oor denominasies in die algemeen, is dat almal van hulle, elke liewe een, die waarheid verarm. As jy byvoorbeeld 'n dispensasionele kaart oor die eindtye as absolute waarheid wat profesie betref teen 'n muur behang, verarm jy die waarheid en so ook presies dieselfde met hierdie belydenisse wat jy reeds uitgewys het. Dit is nie uniek aan die NGK nie, maar is 'n algemene verskynsel oor die hele spektrum waar denominasies meesal boksies vir die waarheid skep...
    Korrek. Maar tog bly daar 'n baie groot verskil. Daar is kerke wat openlik erken dat hulle belydenis mensewerk is en dat die finale gesag in DIE BYBEL ALLEEN is (fundamenteel en met die Bybel alleen op pad na die waarheid). Dan is daar die ander soos die gereformeerdes wat openlik sÍ die belydenis bepaal hoe jy die Bybel moet verstaan. Dit is 'n GROOT verskil en dit is tragies dat daar hoegenaamd kerke bestaan wat soveel gesag aan hulle belydenis gee.

  3. #18
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,631

    Re: 'n "Kerk" op die dwaalweg van misleiding.

    Quote Originally Posted by David2 View Post
    Korrek. Maar tog bly daar 'n baie groot verskil. Daar is kerke wat openlik erken dat hulle belydenis mensewerk is en dat die finale gesag in DIE BYBEL ALLEEN is (fundamenteel en met die Bybel alleen op pad na die waarheid). Dan is daar die ander soos die gereformeerdes wat openlik sÍ die belydenis bepaal hoe jy die Bybel moet verstaan. Dit is 'n GROOT verskil en dit is tragies dat daar hoegenaamd kerke bestaan wat soveel gesag aan hulle belydenis gee.
    Ek glo dat as iets wetties raak, dan verval die genade wat God gee. Elke mens moet seker maak dat wat hulle glo, van die Here kom deur hul unieke en spesiale, persoonlike verhouding met Hom. Te veel mense glo wat iemand anders hulle leer en denominasies het hierdie onderskeiding, dat die leringe gedefinieer word (wat nie noodwendig verkeerd is nie) en dat almal gewoonlik gemeenskaplik in denominasie A 'die' glo en in denominasie B 'daai' glo. Die antwoord is baie keer 'n kombinasie van hierdie kunsmatigheid wat definisies bring en so glo mense arm waarhede, want baie min ondersoek self en aanvaar sommer net.

    As die mense van Berea nie die voorbeeld kon stel nie, was daar seker 'n verskoning, maar Jesus leer ons dat Hy alleen ons Leermeester is en hierdie lering kom oor tyd in 'n praktiese pad met Hom en nooit kunsmatig in hope en hope kennis en leringe nie, soos wat meesal die geval is. Daar is dinge in gereformeerdheid wat ekself onwrikbaar glo, maar nie omdat die belydenis so sÍ nie, maar weens 'n praktiese pad met die Here. Ek het al gereformeerdes ontmoet wat net napraters is en dan kom mens glad nie reg met sulkes nie, want dit het nooit hulle eie geword deur hul Leermeester wat dit self aan hulle wou gee nie. Hiermee sÍ ek ook dat ander leringe buite gereformeerdheid ook al my deel geword het en ook weens 'n praktiese pad. Tog is daar vele dinge wat ek 'n opinie oor het, maar waar ek oop is vir 'n beter verstaan daarvan. Ek het nog baie om te leer...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 140
    Last Post: May 5th 2018, 07:07 AM
  2. Replies: 2
    Last Post: Sep 4th 2013, 11:18 PM
  3. Hoe "Gesond" is 'n Kerk
    By Antonvs in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 0
    Last Post: Oct 23rd 2008, 10:02 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •