Results 1 to 2 of 2

Thread: Nuwe rigting van my siekte

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Steynsburg, Eastern Cape
    Posts
    376
    Blog Entries
    12

    Nuwe rigting van my siekte

    Ek probeer nou maar 'n nuwe draad aangesien facebook en die forums nie lekker saam wil weerk nie. Ek het probeer om net die vorige draad 'n nuwe stuk by te sit toe gaan alles mal hier by my. So ek wil nou maar kyk of ek drade moet vermy waar my ou inligting op was.

    Ek kon gister die volgende op Facebook pos: "Vandag is vir my my tweede verjaarsdag, en word ek vandag weer mondig. So dit is darem nie elke persoon wat twee keer in jou lewe mondig kan word nie. Dit is vandag 21 jaar gelede wat die dokters "per abuis" afgekom het op die oorspronklike Carcinoid gewas in die blindederm en dit verwyder het. Die chirurg het die aand baie laat na die noodoperasie vir my gesÍ dat ek baie gelukkig kan voel want indien hulle dit nie opgespoor het nie sou ek uiters nog 'n jaar verder oorleef het. So ek voel nogal geseŽnd om alweer 21 jaar verder te kan lewe, en moet ek sÍ die enigste groot probleem wat ek nou het is ek het nie meer die energie en geheue van iemand wat mondig word nie. Maar ek het darem die wysheid van iemand wat 65 jaar oud is, en hope meer ondervinding."

    Oor die uitslae van al die toetse van die afgelope maande het ek op my blog geplaas by:
    http://louwrense.blogspot.co.za/2016/08/saterdag-27-augustus-2016.html

    So ek neem maar min deel deesdae, behalwe as daar iets is wat my na aan die hart lÍ. Ek dink my webtuiste is so half op auto pilot nou en moet ek net my jongste boek se jongste weergawe daar plaas so gedurende volgende week, en dan sal ek maar rustig word want ek het agtergekom jy kan net mense help wat hulp soek. Die wat net wil dat almal saam met hul moet stem, moet maar hulle eie gang gaan.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634

    Re: Nuwe rigting van my siekte

    Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Louwrens! Mag daar nog 21 wees!
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Nuwe Webblad
    By Johnny in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 3
    Last Post: Oct 4th 2011, 11:46 AM
  2. Daai siekte.........!
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 10
    Last Post: Jun 16th 2011, 02:08 PM
  3. 'n Nuwe forum!
    By David2 in forum Alles en nog wat
    Replies: 10
    Last Post: Jan 1st 2010, 03:22 PM
  4. Bespreking Nuwe era, watse nuwe era?
    By Son of the South in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 15
    Last Post: Jul 1st 2009, 03:29 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •