Results 1 to 2 of 2

Thread: Die Bybel was eerste, daarna het wetenskap gevolg

  1. #1
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,645

    Die Bybel was eerste, daarna het wetenskap gevolg

    Dit het alles begin toe iemand vir my iets gesÍ het wat die Bybel alreeds lankal weet. En ek het begin rond kyk oor die internet hieroor. In hierdie draad dus gaan ek met elke plasing ietsie sit waar die Bybel die manne en vroue in wit jasse en brille lank reeds vooruit was.

    Kom ons begin dus. Hoop dit is net so interessant vir julle ook.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,645

    Re: Die Bybel was eerste, daarna het wetenskap gevolg

    Jona 2:5-6 Waters het my omring tot aan die siel toe, die vloed was rondom my; seegras was om my hoof gedraai. Jona 2:6 Ek het afgedaal tot by die grondslae van die berge, die grendels van die aarde het my vir altyd ingesluit; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, HERE my God!

    2Sa 22:16 And the channels of the sea appeared, the foundations of the world were discovered, at the rebuking of the LORD, at the blast of the breath of his nostrils.
    Die Bybel leer ons al lankal dat daar berge en valleie onder op die seebodem is. Die mens (insluitend slim wetenskaplikes) het vir honderde jare geglo die seebodem is plat. Wetenskaplikes het eers hier van die 1950ís af berge en dale onder op die seebodem ontdek. Het hulle maar by die Bybel begin as hul begin-punt, kon hulle hulself van eeue se onkunde en vals persepsies gespaar het.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Die eerste sonde by die sondeval?
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 5
    Last Post: Jun 17th 2015, 07:21 AM
  2. Die eerste Adam.
    By johan777 in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 42
    Last Post: Dec 3rd 2012, 10:45 AM
  3. Die eerste offer
    By Johnny in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 23
    Last Post: Jan 28th 2011, 06:56 AM
  4. Musiek in die eerste Kerk...?
    By CFJ in forum Alles en nog wat
    Replies: 26
    Last Post: Feb 15th 2010, 07:39 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •