Net so min as wat “die oggend wat ná die Voorbereiding is”
op of die Voorbereiding self was,
is “ses uur die oggend Voorbereiding van die Pasga”,
“Die Voorbereiding wat die Voorsabbat”, Vrydag, was.

Nogtans net daar was dit waar
Walter Bauer en na hom Arndt en Ginrich
en vertalingkwakke Nida en van die EnnIeVee
grootkopgeestelikes en windmaker
AgGeeSeblief en PeePeeKaas pastore
dinamies ongelyk in dieselfde têksiebus
die pad so par-ra-skê-hê-hu-hee-hee
op jakkalshekeldraai toe byster geraak het

net daar by “Voorbereiding”—sewe keer:

“Dit was die Voorbereiding van die Pasga ses uur sonsopkoms ..
hulle het Hom uitgelei om gekruisig te word” Jn19:14

.

“Dit was Voorbereiding wat die Voorsabbat is en al die aand gewees ..
toe kom Josef daar aan .. hy het Hom voorberei .. om na behore begrawe te word” Mk15:42 Mt27:57 Jn19:31 Lk23:50
-
“Dit was die Voorbereiding Daardie Dag mid-namiddag ..
“hulle het Hom daar neergelê .. die klip voor die graf gerol .. en huistoe gegaan .. vir die voorbereidings van die Jode” Jn19:41 Lk23:54

.

“Die oggend ná die Voorbereiding .. ‘die derde dag’ .. die graf verseker ..
Nogtans laat op die Sabbat mid-namiddag .. het die engel die klip van die graf af weggegooi…” Mt27:62-64