Results 1 to 4 of 4

Thread: Nuwe selfdegeslag besluit

  1. #1
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    6,013

    Nuwe selfdegeslag besluit

    Die NGK se algemene sinode sit huidiglik en het 'n nuwe besluit geneem rakend selfdegeslag gelowiges in die kerk. Stem jy saam met die besluit of nie, of maak dit nie saak nie?

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Steynsburg, Eastern Cape
    Posts
    375
    Blog Entries
    12

    Re: Nuwe selfdegeslag besluit

    Lidmaatskap van 'n genootskap gaan nie maak of ek in die hemel kom of nie, so wat hulle ookal besluit het geen effek op my verhouding met die HERE nie. Hulle leiers moet dalk net deur Esegiel 34 lees en ter harte neem en kyk hoe hulle optree.
    Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

  3. #3
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    6,013

    Re: Nuwe selfdegeslag besluit

    Ek was Dinsdag teenwoordig gewees toe die besluit geneem is. My wegneem is dat die kerk van die Here hieruit sal opstaan. Baie stem nie saam met die besluit nie en is ook nie bereid om meer saam met die besluit te leef nie. Die tyd sal leer wat die Here se wil is.

  4. #4
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Gordonsbaai
    Posts
    1,718

    Re: Nuwe selfdegeslag besluit

    Quote Originally Posted by Kalahari View Post
    Die NGK se algemene sinode sit huidiglik en het 'n nuwe besluit geneem rakend selfdegeslag gelowiges in die kerk. Stem jy saam met die besluit of nie, of maak dit nie saak nie?
    Interessant toe Paulus die volgende aan die Kerk van Korinthe geskryf het;

    1Kor 6:10-11 Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God beërwe nie. 11 En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van die Here Jesus en deur die Gees van onse God.
    Verbeel ek my, of is hierdie voorbeeld die teenoorgestelde rigting as wat die NGK tans volg?

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Sinode besluit van NG kerk
    By Kalahari in forum Alles en nog wat
    Replies: 0
    Last Post: Nov 10th 2016, 10:05 PM
  2. Die gay besluit van die NG Kerk
    By Philip dT in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 17
    Last Post: Jan 4th 2016, 06:58 PM
  3. 'n Nuwe forum!
    By David2 in forum Alles en nog wat
    Replies: 10
    Last Post: Jan 1st 2010, 03:22 PM
  4. Bespreking Doppers se besluit oor vroue so' geneem
    By Die Filadelfieer in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 0
    Last Post: Jul 28th 2009, 09:53 AM
  5. Bespreking Nuwe era, watse nuwe era?
    By Son of the South in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 15
    Last Post: Jul 1st 2009, 03:29 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •