Results 1 to 3 of 3

Thread: Die Bruid van Christus.

  1. #1

    Die Bruid van Christus.

    Ek wil graag weet wie is die bruid van Christus en waar kom dit voor in die Bybel?

  2. #2
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Kalahari
    Posts
    6,036

    Re: Die Bruid van Christus.

    Quote Originally Posted by angelmike View Post
    Ek wil graag weet wie is die bruid van Christus en waar kom dit voor in die Bybel?
    Hi Angelmike en welkom hier by ons.

    Die bruid van Christus is Sy kerk.

    Eph 5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.
    Rev 21:9 En een van die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die sewe laaste plae, het na my gekom en met my gespreek en gesÍ: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.
    Rev 21:10 En hy het my in die gees weggevoer op ‘n groot en hoŽ berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God neerdaal;

  3. #3

    Re: Die Bruid van Christus.

    Ek dink ek sal eerder die laaste twee skrifte wil aanvaar as die bruid.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Bespreking Wie is die Bruid en wie is die bruilofsgangers??
    By Ta-An in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 16
    Last Post: Jul 11th 2012, 10:39 AM
  2. Bespreking Ons vryheid in Christus ....
    By Die Filadelfieer in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 4
    Last Post: Aug 23rd 2010, 10:44 AM
  3. Wie is die Bruid van Christus?
    By Johnny in forum Alles en nog wat
    Replies: 11
    Last Post: Nov 8th 2009, 08:09 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •