Page 1 of 47 123456789101112 ... LastLast
Results 1 to 15 of 691

Thread: Nuwe lede, stel jouself voor

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634

    Nuwe lede, stel jouself voor

    Welkom aan elkeen wat nuut is. Hierdie draad is spesifiek hier dat jy jouself kan voorstel en om vir ander dit te vertel waarmee jy gemaklik voel. As jy 'n skuilnaam verkies, doen dit gerus. Vertel ook wanneer jy die Here ontmoet het. Ons kan selfs later 'n draad oopmaak spesifiek vir getuienisse, want dit is ons getuienisse wat vertel wie Jesus is.

    My naam is Ferdi Alberts en ek bly hier in die volstruis-hoofstad, ook bekend as klein Jerusalem of Oudtshoorn. Ek is ongetroud en word in die begin van elke lente 'n jaar ouer. In my 23ste lente het ek Jesus ontmoet en ek nader nou so 44 lentes...

    Ek is sedert 2002 baie aktief op internet forums, spesifiek Christelike forums en dit is iets waaraan mens maar gewoond moet raak, maar as mens dit eers gewoond is, is dit sekerlik een van die beste leerskole beskikbaar! Hier kan mens jou idees toets en sien hoe mens groei. Jy word soms kwaad, kry soms skaam vir jouself en leer om reg te maak, leer om te vergewe en leer om die waarheid met die regte gesindheid te verdedig.

    Ek hoop om baie van julle ook hier te ontmoet en soos 'n hele paar wat ek reeds deur die internet ontmoet het, beter te kan leer ken en saam met julle 'n pad met die Here te stap.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    16,412
    Blog Entries
    10
    Vrede!!
    Ek is nie meer 'nuut' nie, , ek was eintlik al hier vandat die bord begin het

    Ek bly in Leon Schuster se Gangsters Paradise...
    Die laaste dag van ons SA winter bring die einde van my eerste Jubilee jaar. 'n hele hand se vingers vol met een nul.

    Ek het 'n passie vir Israel, haar mense en taal.
    Ek is lid van 'n Lof-dans groep, en ons gebruik die lof-danse om mee uit te reik na andere.

    Welkom aan julle almal hier, en laat Sy Lig deur jou skyn.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634
    ACCM,

    Ek sien nou net dat ek juis in die lente van 2002 hier aangesluit het, toe was julle so 2 maande aan die gang met die "nuwe" Bibledatabase. Ons begin nou hier met Afrikaans ook net so voor die lente...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    16,412
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    . Ons begin nou hier met Afrikaans ook net so voor die lente...
    Mag die lente bloeisels bring wat vrug dra.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Mag die lente bloeisels bring wat vrug dra.
    Jy sal nie glo nie, maar ek het ook in die lente aan Lindy verloof geraak!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  6. #6

    Chris Vermeulen

    Haai My Naam Is Chris, Ek Bly In Kaapstad, Parow, Ek Is Splinter Nuut Hier En Verskriklik Lief Vir My Verlosser.

  7. #7
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634
    Chris,

    Baie welkom hier en mens is bly jy kon ons ontdek! Dankie vir jou deelname en mens hoop dat hierdie plek net so groot seën vir jou sal wees soos vir baie ander van ons. Op die Afrikaanse forum is nog nie so baie deelnemers nie, ons is nou maar so drie weke oud, maar die Engelse forum bestaan al 5 jaar en daar krioel dit omtrent!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  8. #8
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    16,412
    Blog Entries
    10
    Welkom Chris, hoe het jy ons ontdek?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  9. #9
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    Western Cape, South Africa
    Posts
    576
    Haai! Ek is Anton. Ek is al sedert Julie 2002 lid, maar plaas vandag vir die eerste keer op die Afrikaanse bladsy. Dankie vir ACCM wat vir my laat weet het van die blad.

    Groete in Jesus!

  10. #10
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634
    Hi Anton, ek het gewonder wat van jou geword het? Bly om jou weer te sien man!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  11. #11
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    16,412
    Blog Entries
    10
    'n Warm welkom aan jou Anton op die Afrikaanse sy van die forum
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  12. #12
    Goeie dag aan almal
    Ek het gisteraand vir die eerste keer aangesluit by die forum en toe word ek 'n link gestuur na hierdie nuwe forum en dis wonderlik dat ons nou die geleentheid het om in ons eie taal oor die dinge van onse Here te kan praat.
    Ek bly in Centurion (Gauteng vir die wat nie weet nie) en is getroud met drie kinders (3-amper 4, 18 maande en 5 maande).
    Ek hoop regtig dat ek hier baie antwoorde op my vrae sal kry en dat ek net lekker kan gesels oor die Here.
    Baie dankie vir die geleentheid om julle te kan leer ken - broers en suster in Jesus.
    Ek gaan nou sommer begin deur bietjie te loer wat hier alles en dan "gesels" ons weer later.
    Groete!!

  13. #13
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634
    Baie welkom hier ChildofJesus, jy is welkom om soveel vrae te vra soos jy voel nodig is. Dit is eintlik al wanneer mens leer, deur vrae te vra. Miskien voel baie dat dit na onkunde lyk, maar mens vergeet gou dat daar nie eintlik iets soos 'n dom vraag is nie. Vrae bring antwoorde en dit maak mens "slim".

    Mooibly en mag jy net so geseënd wees deur hierdie forum soos baie ander van ons al geseën was en is!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  14. #14
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,998
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    My naam is Ferdi Alberts en ek bly hier in die volstruis-hoofstad, ook bekend as klein Jerusalem of Oudtshoorn. Ek is ongetroud, verloof aan Lindy Jonck en word in die begin van elke lente 'n jaar ouer. In my 23ste lente het ek Jesus ontmoet en ek nader nou so 44 lentes...
    Hi almal

    Is jy nou dieselfde Ferdi wat my op KK genooi het? If that be the case, ek is Phil (aka Chad), maar hier mag ek blykbaar nie soos op alle ander plekke waar ek chat Chad wees nie, so nou voel ek erg ontbloot

    Anywho, ek wil maar net weereens sê ek is Phil, ek is van die bosveld (Limpopo). Ek is ongetroud, verloof aan niemand en as ek na Ferdi se ouderdom kyk, dan lyk dit my daar is ook nog hoop vir my.

    Ek hoop ek kan lekker saam met julle almal gesels.

    Groete
    PFM

  15. #15
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    5,634
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Hi almal

    Is jy nou dieselfde Ferdi wat my op KK genooi het? If that be the case, ek is Phil (aka Chad), maar hier mag ek blykbaar nie soos op alle ander plekke waar ek chat Chad wees nie, so nou voel ek erg ontbloot

    Anywho, ek wil maar net weereens sê ek is Phil, ek is van die bosveld (Limpopo). Ek is ongetroud, verloof aan niemand en as ek na Ferdi se ouderdom kyk, dan lyk dit my daar is ook nog hoop vir my.

    Ek hoop ek kan lekker saam met julle almal gesels.

    Groete
    PFM
    Baie welkom Phil en ek hoop om jou beter te leer ken hier!

    Hehehe, daar is altyd hoop..., maar moenie dink dit is in 'n vroumens nie...
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •